Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 9)

liefde in my lewe oorheers keuse nooit bevraagteken geseënde jare van geluk liefde in my lewe oorheers eendag eindig in oomblik geloof en liefde aangeteken liefde in my lewe oorheers keuse nooit bevraagteken ©Teárlach

My kruis ek het vandag soos ‘n koning op ‘n esel verkwik deur palmblaar se laaf, langs my eie pad gaan stap daar waar die koer van duiwe hul eie bekoring vind in hul lied van verlange nadenkend oor die treurwilger se hang kom jou beeld aanlokkend reghoekig deur my lyne en sny jou vorm […]

Maart Projek Kommentare en uitslae: Vanaf hierdie maand het ons besluit om die uitslae van die projekte in hierdie formaat bekend te maak sodat almal wat hieraan deelneem ook sommer gelyktydig leersaam daarby kan baat. Soos voorheen genoem word elke vlak afsonderlik beoordeel wat daartoe lei dat jy slegs teen diegene kompeteer wat op dieselfde […]

Op Bosveldpaadjies, oopgetrap wil ek weer sorgloos kaalvoet stap – net een maal nog ‘n hoep-hoep hoor, saans die as uit koue kole krap dis wolk en wind wat my bekoor langs sekelbos het ek my hart verloor, kanniedood en wildevy só sal die liefde met ons toor Elizabeth Kendall ©

Bloedrooi blom granaatroos langs ons slaapkamer, deur die oop venster in die kombuis ruik ek verbleikblom se gisters in oorvloed, vandag en môre se geur en kleur, die eerste rose nà ‘n wilde winter beur na lewe en in die grasgroen perskeboom kwetterfluit vrolike vinkies hul vreugdeliedjies douvoordag- sou jy nou lag en sing in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed