Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 7)

sagte pastel gekleurde wolke sagte musiek uit strandkafee vele harte raak stil en berus woelige kleingoed raak stil pastel kleure verander swart bewegings verstil vroeg aand sterre hemel wil vrolik glinster naguiltjie sing haar eerste noot rustig breek laagwater golwe sagter die geluide van seevoëls wat saggies neerdaal op strand wat rotse by honderde beman […]

PAPIEREENDE „Papiereende” noem ons dinge wat kort in die dagblaaie lawaaimaak en dan in die niet verdwyn, asof niks gebeur het nie; dis vergelykbaar met die „storm in die rooiboskoppie” wat na bewering taamlik dikwels by damessirkeltjies sou plaasvind. Niks teen die dames nie, wel iets teen die koerante, wat kunsmatig probeer om die aandag […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed