Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 10)

Roemlose impressionis, indrukwekkende realis met Vlaams Germaanse invloed lê jy ordinêre werkersklas onopgesmuk op verfdoek vas soms huldeblyk soms hekelskrif of is die hooivurk dalk ‘n hef? harde koue werklikheid eerlik, aards, direk soos die ouman wat arbeidsvrugte met strenge trots aanskou langs die oë van misnoeë wat spreek van bittere berou; peinsend, oor dit […]

VROULIKSTE VLINDER OPDRAG 6 Oud Griekse renaissancekunsskilder vorm ‘n grasieuse vrou soos ‘n vlinder hopelose argeologiese egbreekster die vroulikste verleidster van vrede en vrugbaarheid ongehoord en knap was haar verluid hoogleraar in kunste en literatuur legendariese oudtydse skilderkuns figuur uit wetenskap en kunswerk lewer sy vermaak beeldskone skame liggaam so naak die vrou van skoonheid […]

op my duin is daar tyd minute word ure ure word dae golwe kom en gaan winde waai en gaan lê meeue sweef en skreeu een minuut daarvan word ure daarvan word dae daarvan dink aan jou Skepper wanneer jy tyd het voordat dae weke word weke jare word jy oud word koud word ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed