Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 9)

Vir elke suspisie elke rusie in elke posisie en elke kondisie volg ‘n kommissie, dis ons tradisie ‘n kommissie sonder ‘n misie sonder visie vir elke petisie en koalisie vir elke kroek om elke hoek elke vloek elke boek en elke kloek ‘n ondersoek wat die waarheid soek. Met elke kommissie van ondersoek kry elkeen […]

sluip ons laatnag uit vir middernagfees waar jy my saggies neervlei op kombers loop stroompies witwarmwas uit bloedrooi kers help my vergeet van egbreek en seerwees jou camelstem weergalm eroties hees strelende flirtasie druifkorrelpers druppels hemeldou in psalm en vers chef livine my smaakorgasme gees ontbeende borsies is brosbruin getan brie bessies en yskoue borrelwyn […]

waar somerwind kluis’naars maak van bome waar ek nou in my alleenkaros woon het ek jou aanskou, ‘n nimf wonderskoon gebaai in soel somerson se strome daar waar kabbelende waterstrome bo-oor eens grootse spoelklipdrome troon van verspeelde kanse nou verloën lê my hart stil smagtend en droom drome van eens toe ek met sekere voetval […]

droëbek sit hy op sy duin selfs golwe erg hom nie meer meeue sweef oor sy grys geboë hoof fisante skrop naby hom onder fynbosse waar sy siel sweef is daar nie plek vir hier ver bo aardse gewelf, stryd en onbenulligheid dan opeens, keer hy terug na die rook en bloed skares barbare wat […]

Ek het nie gedink dit gaan my so hard slaan nie. Die boodskap van die nuwe man in jou lewe op jou Facebook blad. Ek wou jou maar net weer gelukwens met jou verjaarsdag toe ek die boodskap sien. Ek wil so graag jou verjaarsdag met jou gedeel het, maar ek kan nie, want jy […]

Dag, Oom. Pos vir julle. Dag-ook, jong. Iets interessant? Nee. Vandag nie. Net reklame. Nouja, dit kom ongelees in die oudpapier-blik. Bietjie werkies in die tuin, Oom? Ja, so isset: Hy wat ‘n tuin het, het altyd iets om te doen. Moenie jouself oorspan nie, hoor. By hierdie soel weer, nogal. A-ag wat. Ek werk […]

uit europa het hul gekom vryheidsvegters van faam vir reg en vryheid geveg oor riviere en berge getrek uithou en aanhou leer ken taai gebrei deur elemente deur alles geloof nog behou rein christenskap uitgeleef volksmoord en kampe oorleef deur alles afrika leer ken afrika se kultuur verstaan mense met begrip daarvoor vier oorloë geveg […]

Die Renaissance skilder het jou meer as vyfhonderd jaar gelede vasgevang in sy kuns teen die kerk koepel van Sistine waar jy luilekker naakt lê in sy fresco skepping van visioene, so sonder skaamte met jou volmaakte halfhartige terughoudende aanraking daar is die Almagtige Vader omring met serafs in hul kinderlike onskuld waar hul vergifnis […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed