Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 6)

Nié net die dood maak die afreis finaal nie; in die lewe selfs kan die gees afgestorwe wees. Hoe dink jy, keiserkroon wat soos ‘n bloukous voorwend dat jy ootmoedig is, hoe lyk die mens wat in die lewe reeds ontsield is? “Spieëltjie, spieëltjie sê vir my hoe sien die ander mense my…”* ©Eduard Smith […]

in my dogtertjiehart was my pa my held alles wat jy doen het vir my gegeld ek het na ‘n beter lewe gestreef want jy het my gewys hoe ek nie wil leef die glas wat op die kas beland en my rakelings mis beelde van jou altyd steierend stryerig stormdronk die keer toe ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed