Glasblind staar
Die son kom op, die son kom op! agter die berg, waar die nag nog swart glim, tussen die “klipskuinstes” van bo waar die klippe skuins lê. Wat is die vonkel in die nag? van nou, van môre! Ons drome, my drome … deur ruie bosland, barre woestynsand. Langs die vaal gruispad, onder krans en […]
Tussen my en jou
Daar het ‘n straal gekraak toe die son opkom en ek hom deur die glinster van jou oog wou vang hy lê nou op die grond besig om donker te word sy splinters skyn soos glas deur die gleufies van wat ons eenmaal was toe ek my hand uitsteek en saggies aan hom raak, het […]
Junie 2018 – Poëtiese orde projek
Ek merk met baie van die inskrywings neig die kommentaar altyd na die estetiese aanbiedings, wat natuurlik spelling, die gebruik van leestekens, ritme en metrum insluit, en verder, die verkeerde gebruik van hoofletters en die basiese reëls wat met poësie gepaard gaan. Uit van Wijk se boek (sien verwysing hiernaas) leer ek: “om te dig […]
LIEFDE IN KLEURE
LIEFDE IN KLEURE Ware liefde is diep en mooi my hele hart is in liefde getooi kriewel in my maag soos ‘n vlooi ons liefde in kleure saam gegooi gee my ‘n hartstogtelike druk ek het die hele wêreld se geluk gee haar pragtige rose in rooi vir jou beeldskone nooi ons liefde is reg […]
Heimwee Lirieke
Bekende ou liriek, vat my op verlange reis. Na dae vol vreugde en hare sonder grys. Roer die snare van my hart oor gedagtes van oud. Na kamers ruim en groot, met vloere van hout. My hart bly in verlede terug loer, Na dae wat in tyd stadig verby kon sloer. Withuis, met jou geuwels […]
Die skaam son
Die skaam son Hoe somber hierdie wintersoggend dat tot die son ‘n traan wil stort die winde snerpend sny deur vaal gemoedere maar moedernatuur voor hibernasie stuur ‘n laaste melodie vir blare – bruin, rooi en goud wat laggend baljaar op die ritme van die wind en immergroen gestroopte bome oor hul naaktheid terg en […]
persoonlikhede
een draf langs die golwe ander stap stadig en rustig ek sit op my duin en bespied ander kom fluks met honde stap nog iemand kom toets breë bande meeste mense kom om stil te wees ander om ontslae te raak van stres tussen alles gaan see maar voort elke brander jaag tot op strand […]
Ons taal my Ma
My Moeder my Taal stut my wyl ons die Afrikamuse baar tussen die naelstring woordspel verhaal lei my tot anderkant kleuterkruip maar voor oud en kieriekrom laat jou sagte aarbelynde hande salwend mirre kennis voed en jou sagte lippe kus waar seer sy aalwyn etter gloed my Moeder my Taal vir jou is ek lief […]