Oorlog … sonder ‘n TV
Ek kyk min na enige TV program, soms gaan daar dae verby sonder dat ek enigsins na iets kyk. Ek probeer die nuus onthou, of sekere argief-programme, of NatGeo, of NCIS. Dan is daar nog humor-, drama– en musiekprogramme, of kerkdienste …. Te veel om op te noem. Ek hoor die klagte van honderde programme […]
MEI MAAND PROJEK: UITSLAE EN KOMMENTAAR
Mei Projek Uitslae en kommentaar Algemene nota: Dit blyk asof ‘n paar deelnemers nie die opdrag verstaan het nie. In hierdie gevalle het ek nie die verse gekrit nie maar net daarop gedui dat daar afgewyk is van die opdrag. Ek sou graag wil hoor van diegene wat dalk misverstaan het of my opdrag misleidend […]
Werk.
Die werk van ‘n klerk, het soos mis voor die son, in onwerklikheid verval. “Waarom dan werk?” sê die klerk. ©Teárlach
een hand was die ander
jare gelede op ‘n plaashuis se stoep sit daar ‘n ouerige boer en gesels sy gas word gasvry behandel dit is ou sammy die jood sammy was nou rêrig jood uitgeknip altyd ‘n deal die een hand jy weet mos oom karel die een hand was die ander sê hy maar oom karel was netso […]
haarlemensis
griep en piep is eeue oud wêreld wyd het daar al gesneuwel miljoene aan die swartgriep tyd mense eet nie meer rou kos uit die tuin alles is vandag bestraal en verfyn geen wonder griep en verkoue virusse vier hoogtyd in byna elke neus en long hoendergroep – varkgriep – mensgriep wat jy dit ookal […]
KATJIE ARENDSE SE BIDWOORDE
KATJIE ARENDSE SE BIDWOORDE My liefste Djesus, al hou ons vi ons nou grênd en holy, het ons mossie rêrig iets om oor te wil brag nie – lê onse ou klomp high society mensesiele met ons se enlightend morals nie ma wynstink oppie ou asgat nie. Soes oorle Lasarus na sy vier dae innie […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 4
HOOFSTUK 4 Stephen Morrison se eerste waarskuwing dat daar fout is is toe selfoon vier uur die middag lui. Toe hy antwoord sien hy dat dit die hekwag is wat hom skakel en antwoord hy: “James is daar n probleem”. “Meneer, ek weet nie of ek nou verkeerd is nie maar mevrou Morrison het nog […]
mulieres lingua
nepee depit ipis mepaklipik taal van die vrou moeilik verstaanbaar slegs enkele mans kan dit lees geen vooraf bepaalde kode emosionele har en war altans so dink mans speel jy dalk viool het jy nog kans soos mozart se humoresque mooiste note ooit ©Teárlach