Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 160)

slaap nou ogies toe! my skat my rykdom my hoop my trots my vreugde my liefling seun! mag jy sterk wees in dade goed, opreg en suiwer wees dapper en in jou hart edel trou en vol geloof en krag maar nou, vaak silwer maanlig in jou oë saggies soos sterre skyn vonkel hemel tower […]

KAAPSTAD In Suid Afrika is Kaapstad gelee een van die wêreld se sewe wonders staan tafelberg langs die blouste see met besonderse beeldskone natuur Kaap van storms met water wonders het diep in my hart en siel kom lê tafelberg se groot wit wolke kombers het sagkens oor die berg kom lê tafelberg se uitsig […]

RICHTERSVELD In die oop vlaktes van die skone Richtersveld strek die klipagtige berge rotsformasies gestapel opmekaar op hierdie verlate dorre aarde het GOD al die klippe uit die hemel gegooi in GOD se verlate vlaktes hoor jy die eggo’s van die doodse stilte Richtersveld se verlatenheid aanskou jy kaktusplante vêr uitmekaar langs twee rye rooisand […]

Wanneer jy ‘n fassinerende skulp op die strand sien blink glinsterend en weerkaatsend hou jy in werklikheid ‘n klein wonderwerk in jou hand vas Skulpe soos tulpe skulpe soos stulpe skulpe soos die siersels wat kom uit die see Dan stort ‘n brander op die strand soos ‘n beeld wat omval en breek hou ek […]

Hoe vergeld jy die skuld van ñ oeroue stamboom wie se eisdade diep begrawe lê in die voortbestaan van jou sweet wie verklaar oorlog en wie sny die swaard in die verraad van onkunde en roem doem profeet se gal en salpeter vervloek in die spel van euwel verspied tot eie gewin verbrand in die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed