Jongste aktiwiteit:

Verlange trane

Wanneer jy ‘n fassinerende skulp
op die strand sien blink
glinsterend en weerkaatsend
hou jy in werklikheid ‘n klein wonderwerk
in jou hand vas

Skulpe soos tulpe
skulpe soos stulpe
skulpe soos die siersels
wat kom uit die see

Dan stort ‘n brander op die strand
soos ‘n beeld wat omval en breek
hou ek ‘n verbleikte stukkie skulp in die lug en sê
sagte windjie vee weg
my verlange’trane waarteen ek veg




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed