Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 18)

Hart roep na hart onder Afrika son dis die eeu’ ou herhaling van die liefde wat blom van hande eers soekend en lippe dan dwingend van lywe verstrengeld en harte wat een klop op oer-oue ritme teen steilte die berg op tot die piek voor jul buig die emosies dra verder soos die arend se […]

Soos die blink oseaan in sy kalm ontstuimigheid saggies om rotse speel stu my liefde in golf op golf teen die kurwes valleie van jou verruklike lyf en die somerwind kuier saam soos ‘n halsstarrige kleinsus wat giggelend rondom ons dans ons liefde verstrengel met niks tussen ons twee behalwe die nag en die wind […]

daar was chaos geen skeiding tussen iets toe het Hy geskep daarna was daar skeiding tussen lig en duister tussen water, land en uitspansel daarna was daar lewendige diere voëls en kruipende diere elkeen volgens sy eie soort apart in hul eie verskeidenheid en daar was vrede en rus volmaak soos Skepper dit wou laat […]

Gebrokenheid dryf jou om soeke te vind ñ reistog waar die bestemming jou nie beskore is nie maskers in die oë wat die wêreld van jou sien jy glimlaggend agter die skerms van aanvaarding verbind die reis ontlont net meer meer van iemand wat alleen treur stukkies van jou stukkies van my tussen die onrus […]

Die maanlig sypel skaam-skaam deur my kamerruit bekruip my bed met skugter skuifelgang ek hou my asem op sy straal skep moed gly soepel stroom-op teen die laken totdat hy dapper kop uitsteek oor die bed se rant en ewe sensueel jou enkel opeis, gretig teen jou been opkruip sy liefkosing so sag jou slaap […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed