Stille omwenteling
grou is die nag geklee met swart skyn die maan op een kol gedaan asemrowend U skeppingswerk raak gedagtes gevleg in bewondering aan ‘n lig gevorm in stik donker norm alom maan bepeins ek U Almagtigheid en word die besef van U teenwoordigheid groot met gedagtes wat tol om die wereld kan mens maar ophou […]
Die Fisika les
Die Fisika les, deur Stephan Uys Een oggend terwyl ek nog so heerlik lê en sluimer op die sofa, lui my selfoon. Ek is met verlof en ek weet dit is definitief nog nie beltyd nie. Ek kyk na my foon se skerm: 5:27, en dan lees ek die naam van die persoon wat wraakgedagtes […]
Sperstrepe (Italiaanse sonnet)
Sperstrepe (Italiaanse sonnet) Die wildewragtig woerts verby my ongesteurd oor die soliede sperstreep voor hy haastig verder voortsleep selfs die padpredikant preke word vermy Ongehinderd ongeskik jaag hy voort reëls en regulasies beteken niks vir hom adrenalien afhanklikheid maak hom dom hy mis die draai en sien die dood se poort Maar menige mens maak […]
bonsende hart
liefste marietjie jou mooiste ogies ondeunde vragies jy is my madeliefie liefste melodietjie lokkende glimlaggie heuning soet laggie my mooiste liedjie jy skitter in die aand hart bon-bons saggies liefde gloei vanaand ©Teárlach
man + vrou = huwelik
alles wat lieflik is maak jou hart sag verbeter jou dag alles wat loflik is hoflike mans is reg maak vroue waardeer eerlike vroue presteer ongesofistikeerd eg ervaring slyp verhoudings liefde deur gelyke deelname maak vir lang verbindings ©Teárlach
Blou. Blou is jou kleur.
Blommetjies, blommetjies! Oral om my is blommetjies. Al die kleure behalwe jy. @Anria Breed
Beth-El
Beth-El Daar is ʼn plekkie hier diep binne my wat niemand anders te siene kry dis na hierdie stil plek waar ek heen gaan om te herkou aan al die dinge wat om my aangaan. Hierdie alleen-wees plek is Beth-El vir my dit is hier waar ek by God my leiding kry hier oorwin ek […]
Bertus se sandale
Bertus se sandale (opgedra aan alle onderwysers wat nie swyg nie.) “Oom Bertus se sandale, en orals vaal is God” as kinders sing ons hierdie woorde, en ons wéét daar is één God! Maar dit was die verlede, heel anders lyk die hede! Skool het nou geen tydjie meer om kinders van óns God te […]
Gerhard
Gerhard Dit was vroeg een dag hier rondom Standard Ag ek groet hom toe ‘Rooies’, soos sy hare en vel net soos ou Trompie sou doen met sy pel. My vriendelik groet word met woede ontmoet my vriendelike daad het sy eer geskaad! “Direk na skool, daar agter die saal, ek gaan al daai rooi […]