Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 198)

Mielieland Gelid op gelid, staan kind van ʼn pit met koppe geel en baarde wit ʼn grasgroen jas was hul somersdrag maar winter se geel gee ʼn anderster prag ry op ry, man vir man, staan hul nou soldate wat dag en nag waghou stropers los stok en stronk ‘wyl rekord oeste boer laat pronk. […]

op my duin voel ek nooit nors mense kom en gaan en geniet branders spoel en breek sag wind waai soms sand in jou oë meeue gil en skreeu van plesier op strand is almal rustig en kalm net soms – soms kom daar iemand iemand met berge vol bagasie bagasie wat hul wil aflaai […]

Chemiebrein (my brein fluister kennisse) gisteraand het chemikalieë uit my liggaam gegroei in termodinamika oor ‘n bunsenbrander gevloei ek was superslim en dronk van etanolstroop – my pupil het geskitter en gestop tot eindproduk van reaksie tot chemiese binding en die kern van begrip ek gloei voor die mendeleev van die chemiegees van ‘n periodieke […]

Lê die storie van my hart soms verlore en alleen laat my weer onthou van die werklikheid saam met jou … Voel my nabyheid tussen gister se herinneringe , en môre se drome hoe diep my liefde vir jou lê kan ek nie in jou woorde sê En wanneer die wind sy liedjie kom sing […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed