Mooi kind
Ogies wat altyd blink. Sy hartjie is nog so skoon. Onaangeraak deur wereld se sondes. Staan altyd so klein langs jou ma. Lyk of hy enige oomblik kan verdwyn. Hou van speel en lag. Sien opreg uit na nog n dag. Jy het spoortjies in my hart getrap. Jou mooi kind. Handtjies is so klein. […]
Jy was vir my …
Jy was vir my ‘n granaat rooi onder my wal van vergruis Jy’t my hart vertroos met jou purperlied en ‘n handvol hoop vir my saamgebring op jou gebreekte skip Ek was ‘n verlepte son in ‘n verwronge glas maar ek’t jou omhels met my stukkende spieël en al wat ek jou kon bied was […]
Seisoenale metamorfose van liefde
Ek het die lente sien kom met die blymoedigheid van blomme in die hare Die somer het sy son op my bed kom los oopgesprei tussen satyn en samesyn Die herfs het begin terugtrek en sy jas al hoe hoër teen sy ken opgetrek Teen die winter se breek was die landskap toe gesneeu onder […]
DIE WIEL DRAAI HFSTK 20
HOOFSTUK 20 Dit is twee weke voor Hans en Elsabe se troue in Augustus maand, hulle trou die naweek na haar mondig wording, wat Hans die aand Kroonstad toe werk. Dit is n doodnormale aand, en trek hulle agtuur uit die werf uit weg met n enkelvrag leë graantrokke Kroonstad toe, storm die stasie blaffend […]
Lewe met n doel
Seerkry was eens op n tyd n woord. Lankal het ek dit nou vergeet. Ek klou nie meer vas. Wonder hoe dit sou wees. Daar is geraamtes in ons almal se kas. Maak nie saak… Kan nogsteeds iemand verras. Kyk ons vir onself in n spieel. Vra of ons onself verbeel. Hoe mooi is ons […]
skitterend nuut (Engelse sonnet)
‘n jong ster begin groei in ligjare *nebula wat verwit waar goue wolke gloei soos die rykheid op *singe son sit al die elemente word in een liggaam tot selfs die mindere en so straal dat die rooi kwikmeter styg en saam stilweg in die helder lig verdwaal het ‘n nuwe flikkerlewe verskyn uit die […]
George is mooi
Dit word nou n stad genoem. Hier waar alles altyd bloem. Tussen die Outeniqua berge is alles te fraai. Om nie eens te praat van Victoria baai. Tye is dit so stil en rustig. Laat jou uitsien na nog n dag al is dit mistig. Kinders geniet nog die parkies. Hul speel en dans en […]
deel
meeue op strand deel dit met my en al die ander strandwandelaars golwe wat kom en gaan verstaan wat almal daar bymekaar bring feestyd vir ons wat seemusiek lief fisante sit hoogdrawend en bekyk hierdie besondere opera uitgevoer deur natuur en mense teenwoordig kraaie gil verbaas uit die boomtop eenkant op my duin sit my […]
Werklik vir my
Daar is struikel blokke om oor te klim. As jy jou lewe met mening wil vervul. Die houe was hard maar jou woorde vul my hart nogsteeds met smart. Ek onthou toe jy my bekyk met n hart al te fraai. Net om my daarna om te swaai met beloftes om my te paai. Jare […]
Verlore soos jy
As jy by my kon wees sou jy dit beter kon verstaan. Dat jou spore wat agter gelaat is nogsteeds in my hart ontstaan. Jou smile is al wat ek aan kan vasklou. Gedagtes van jou tussens dou druppels in n wereld so rou. Ek dink aan jou in die oggend as die son so […]