Die Kampioen
Die Atleet ‘n Nuwe leerling in die groot skool was nie sommer raakgesien en tog het hierdie vreemde kind spesiale aandag verdien. Lenig en lank was hy, ja eintlik bietjie maer, en aan sy groen skoolklere kon jy sien finansieel gaan dit maar swaar. Saggies word daar gefluister, gelag, selfs hier en daar gespot, en […]
doksologie
see lê nog waar dit was hoogwater deinende see glad en rustig my weë aan Hom gee ek elke las wie kan teen ons gaan ons omring en beleër ons mense wil onteer as Hy saam ons staan die lewe dans wilde riel al lyk dit hoe onmoontlik Hy bring rus vir my siel ©Teárlach
Badtyd
Badtyd, deur Stephan Uys Die laaste keer wat ek gebad het, was…laaaank, laaaank gelede. Om die waarheid te sê, die laaste badsessie wat ek kan herroep was op my huweliksnag. As ek egter oor daardie storie praat gaan julle binnekort om ‘n sesvoet diep gat vergader, met die komplimente van die een waaroor daardie storie […]
Steurnis hier binne my (opgedra vir ‘n Meisie)
innerlik voel ek die vuil in my ek was en was en was trane biggel oor my wange dood het hier binne kom lê ek wil uit dit kom maar hoe die vuilis met sy kloue het rondgetas my selfbeeld diep geknou, vreesaanjaend met leuens het jy gekom my in jou swetterjoel ingetrek jou beeld […]
‘n Stukkie van die Hemel
beleef ek dit nou of beleef ek dit later gewis is daar nie ‘n nou of ‘n later nie want my keuse is gevorm in nou en later ‘n stukkie van die hemel het vorm gevat in my want hier op aarde beleef ek die mag van satan om elke hoek en draai aan keuses […]
Vroegoggend
klokslag elke oggend vier uur ontwaak ek uit ‘n diepe slaap soekend na varslug reik uit my bed na vore stadig maar seker vind my voet die balkon waar ‘n vars briesie wind die klank van die see met branders wat opslaan teen rots en sand breek maak gedagtes plek vir God se grootheid saggies […]
‘n Terugblik op 2017
‘n Terugblik op 2017: Die jaar het rof begin. Van ‘n blink toekoms op Stilbaai het net die suur van verraad en hofsake oorgebly. My wêreld het oornag drasties verander en ek moes introspeksie doen oor die pad vorentoe. Verdere negatiewe gebeure in die begin van die jaar het my nog verder in ‘n maalkolk […]
My reis na vrede
Jy is my sprokies’ verhaal liefde waarin ek kan verdwaal jy het vir my ‘n nuwe begin gehaal en dit in die mooiste woorde vertaal Nuwe drome nuwe herinneringe nuwe dinge nuwe geluk vir die jaar gebring Met elke tree met al my weë in al my oorloë is jy my wêreld en my glimlag […]
Nuwe lewenslus
met nuwe lewenslus in my bestyg ek die nuwejaar met ‘n groet oordink ek alle gebeurtenisse reeds verby weet ek die krag in my nog nie kapoet met ‘n glimlag in my binneste wese betrap ek myself aan gedagtes wat speel van oorvloed wat borrel na dese weet ek dat ek dit met jou gaan […]