NAG VAN VREES
NAG VAN VREES Nag van vrees sal ek nooit vergeet my lewe was in ‘n stywe greep toegesluit soos in ‘n kluis drie skelms is nou in my huis net hier in my pikdonker gang wag ek in angs soos ‘n bakkop slang gaan hulle my vermoor of vang ek was so bitter bang sweet […]
MY BESTE TYD
MY BESTE TYD My beste tyd in my lewe my passie waarna ek strewe so hard gewerk in die proses eie digbundel met groot sukses al my drome en gebeure my lewe in helder kleure met groot geopende deure dis die beste tyd in my lewe hierdie boek is my begin met mooi gedigte daarin […]
KERSFEES TYD
KERSFEES TYD Wanneer die kersfees klokkies lui dan word my hartjie baie bly ek gaan ‘n mooi geskenkie kry ‘n pakkie behoort aan my die boom lyk alte fraai goud en silwer balletjies wat draai skitterende liggies wat herlder skyn die kersfees bring vir groot en klein dit bring die vrolike feesgety familie staan langs […]
KERSFEES
KERSFEES Kersfees sal ‘n blydskap bring Ons harte wil ‘n kerslied sing al die geskenkies in ‘n kring Kersfeesklokkies lei kling familie wat vreugde bring net soos die liggies ons omring die boom se mooi versiering sit ons familie in ‘n string Ons gaan kersfees vier is ons in geloof hier dit is al wat saakmaak […]
Grys ou Sprokie
Diep, diep in die hart van die aarde is ‘n siel gebore nie van klei of bloed, maar van lig en liefde. Nog nooit het enige swerfling so ‘n mooi aanskou en soos die siel groter word het die son gemerk, dat sy maat ontbreek. Liefderik het die son tussen duisend sterre Liefde en Skoonheid […]
‘n Dag Sonder Jou
‘n Dag sonder jou is ‘n leeftyd se verlang dis herfs in Oktober dis die son se strale wat yskristalle vorm in Desembermaand… ‘n dag sonder jou is ‘n eeu se onthou want my verlang is vir jóú my Eva-vrou ©25/12/2018 Anton Bosch
Sê Nou Net
Sê nou daar was iemand vir wie ek regte woorde sou kon skryf wat regtig omgee, sommer iemand wat my sommer net ‘n drukkie sou wou gee sommer net vir sommer die lewe is nie vir sissies nie, maar jinne ek mag droom… sê nou net daar was iemand wat my regtig bemin sê nou […]
Duineveldsand
Hoe vind ek jou hart? Hoe vat ek jou spoor? Oor die duineveldsand Het jy my verloor Toe die skemer kom Was die spore dof Deur die wind verwaai Weggesteek in die stof Met die nuwe dag Was ek steeds verdwaal Want jy roep na my In ‘n vreemde taal Wat my hart verstaan Maar […]