Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 5)

Kyk na my – ek is steeds ‘n vrou. Dalk kan jy nie onthou, dat daar ‘n tyd was toe my blasvel ook vou-en vlekloos was? Roetswart was my krullebos met ‘n koperglans in die son. In my olyfgroen oë het die lewe se storms dikwels gewoed. In die roos van my wang het ‘n […]

soos agtermiddag skadus sak so sak ouderdom op jou toe na sestig moeilike aanpassing om te maak om af te tree moeilik om aan te neem jou liggaam nie meer in pas jou brein dink nog soos toe jy dertig jaar oud was maar jou kneukels en knieë begin kla en pyn skadus is op […]

soos hawer en koring soos klitsgras en kakiebos so groei kulture in een land nooit sal dit ooit verander saamvoeg, sonder om een die ander aan te val voor kulture saamsmelt sal een die ander opeet dit wat vir die minderheid belangrik blyk te wees sal die meerderheid net vermaak en versaak ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed