Griffioene vir die Wen
Die skare juig. Almal is geklee in hul span se kleure. Reuse naaldekokers, geverf om by die verskeie spanne se kleure te pas, staan reg om hul span se plek in die wedstryd te merk. Die hippogriewe proes en gooi hul gesnawelde koppe trots in die lug. Die jeti’s grom; almal klap hul hande oor […]
November 2018: Dorp/Stad Projek Uitslae en Kommentaar
November Projek: Stede / Dorpies GEDIGTE WENNERS: GOUD: (1) Strandfontein: Carma Shaw (2) Sag soen die Nylstroomson: Anzé Bezuidenhout (3) Philidelhia: Carma Shaw SILWER: (1) Soektog: Caren Kearley (2) Wanneer dit reën in Parys: Caren Kearley (3) Riebeek-Wes: Caren Kearley BRONS: (1) Moria: Charleine Collins (2) Woordeloos Verloof: Marieta McGrath (3) Ontvlugting: See-Jay-El GEDIGTE KOMMENTAAR: 1. […]
Die “Vader van Motivering”
Dr Wayne Dyer, ʼn psigoterapeut, skrywer en motiveringspreker was in 1985 aangewys as een van die ses mees prominente Amerikaners. Met ʼn totaal van meer as 40 boeke (21 daarvan New York Times beste verkopers), ʼn skrywersloopbaan wat oor vier dekades strek, 5,200 radio- en televisie optredes wat Oprah, The Today Show en The Tonight […]
Wedloop van geloof
Hoe slu besluip die kettings my en klou my enkels, besitlik; ‘n ruie verstrikking teen my voortstromp’ling. Hulle bloedsleep my boos en honend, my vingers slym papperig in die klei, die waarheid word ‘n lugspieëling soos water op die warm teer… O God, my God, waarom voel ek jou so ver? Sal ek soos ‘n […]
Opening of the Season
ons gooi die hekke oop en die kudde bondel uit sedert die middag tydsaam ruk hul na die meer toe op versamel op die strand, die pier elke moontlike stop feesseisoen? Kersseisoen? sy (vrede)soen? musiek doef uit taxi’s en die see raak heel stil…. dan om agtuur bars groot hel los splinterligte verduister die maan […]
HEMEL se PÊREL
HEMEL se PÊREL hemel se pêrel in ‘n vaste rots ‘n diep fondasie van liefde in my los sodat ek deur dik en dun vir my ook ma se liefde gun immers kan ek staande bly moeder voel nog so naby my steunpilaar en rolmodel moederliefde is al wat tel dit beteken nog soveel meer […]
OU WINDPOMP
OU WINDPOMP Ek kyk hoe draai die ou windpomp ek staar hoe die water stadig uitpomp in die verte hoor ek die trekker aankom ruik die vars grond wat van die lande afkom Boer kyk oor die lande en hy voel goed sproeiers spuit water om die lande te voed hy plant saad nadat hy […]
WOORDE Verbrokkeling van gesinstrukture
WOORDE Verbrokkeling van gesinstrukture Woorde brand soos vuur skiet soos vonke uit die vuur jou stem weergalm teen die muur my siel brand soos giftigge suur houe kom soos hammers neer word ek daagliks verrinneweer ek moet vinnig koets en keer elke slag weer en weer slaan jy my pimpel en pers skadu’s van beelde […]
sestiende
oupa staan teen klipkraal muur teug behaaglik aan sy kromsteel pyp ons seuns sit op die muur en kyk na hom met betowering terwyl hy vertel van zoeloe impi’s wat baljaar met glimmende assegaaie bebloed van boere bloed hoor en sien saam met hom die dag op my duin sit ek en herleef daardie dag […]
Jy
Jou smaak op my tong is ounag onthou van kreunlê en oorgee, van lywe verstrengel in oertrommelritme Waar klanke in kleure vervloei en vermeng as my vingers jou hartstog se skadus verken En my oë jou siel voel, die sagsoet tekstuur tot jou kolkende dieptes soos lawa oorspoel oor jou soel-soepel kurwes en donker valleie […]