Jongste aktiwiteit:

Februarie(Page 16)

Oë turend oor die pleine van tyd; teen die aambeeld hang die melankoliese sang van die wind, en streel jou naam oor my wang. Onbekend, kronkel die paaie wat na jou sal lei deur my hart en siel…soek spoor in die gestaltes van my droom; vind my vingers die buitelyne van jou beeld. In skemerhoop […]

Ek staan vanoggend op na nog ’n lang nag sonder slaap; buite hang ’n vreemde skemer – dis somer, maar dit reën hier in die Kaap. (Jy’s dan seker reeds op pad.) Laas het jy gesê jou tyd is baie min; drie en vyftig dae, dan vlieg jy weg – om (dalk) nooit weer terug […]

Effata. So om-en-by 20 kilometer noord van die hedendaagse Israel-Lebanon grens was Sidon en 32 kilometer suid was Tirus. Jesus, seun van Josef en Maria, kom nou van Tirus af. Daar het hy bose geeste opdrag gegee om die dogter van ’n heidense Siriese vrou, te verlaat. Sy is verlos. Hy is op pad na […]

Roekelose Mallemeule ons spoed op ‘n roekelose mallemeule perdjies in besoedelde kleure spring op en af op holdol musiek ons klou teen die oornagwinde van verandering joker speel alleen sy skaakspel skuif swart teen wit op wit en swart tot skaakmat giggelend vryf bidsprinkaan handjies te same sy stortkop bied umunitiet kommandowurms vreet ons mieliepap […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed