AS MY KOP MET MY OP LOOP GAAN
So het ek vandag weer ‘n onderonsie (net darem so ‘n ligte enetjie!) met iemand. Niks in die besonder het gebeur nie, dit was net so ‘n paar ongevraagde woorde en dan … die lyftaal, mos. Jy weet mos, iemand het nog niks gesê nie, maar jy ‘lees’ daardie lyf en jy weet! Nou ja, […]
BROER: Tema: Dagdrome
BROER: Tema: Dagdrome Ek mis my enigste broer net soos ‘n storm my hart Roger mag ek jou gou weer vashou ek verlang oneindig baie na jou goed net soos geld wat my ophou hoekom is ek nie ‘n rykman nie net soos die rykes dit kan bekostig my droom sal dalk nooit gebeur blyk […]
Goue Waterlelies
Juliette sit haar tas in die spaarkamer neer en gaan lê op die bed. Die rit hierheen het haar twee ure geneem. Sy voel gedaan en haar kop is baie seer. Dit is so rustig hier langs die dam. Sy maak haar oë toe en luister na die voëlgeluide buite. Sy is verlore in haar […]
Heilige ibis
Heilige ibis* Die son kom op net waar sy wil en wys haar mooiste kleure oor Blue Downs* en Driftsands* se duine. Sy strooi haar gloed oor wilde tuine wat weinig meer as sand en boegoe is. Sy steek haar kop deur rook en mis en vly haar skoonste lig oor roet en as – […]
Liefde se uurglas
wanneer lewe se uurglas ons tyd korreltjiesand en wysers tik-tok ons ure aftel wil ek ons herinneringe in ewigheid vries soos maande verby snel blink drome in ons oë met die leegloop van ons jare wil ek jou kontoere in my hart vaslê sodat ek die horlosie kan terugdraai na die mooi van onthou in […]
‘n Tydlose uurglas
Die uurglas van jou lewe is soos die sout in die glas dit loop leeg deur die jare en niks kan dit stop nie Saans wanneer die maan ‘n baan oor die aarde skaats word elke sekonde net ouer soos die dae verbygaan In die sand se syfer deur die uurglas se wyser is dit […]
GROEN VINGERS
GROEN VINGERS Jy weet, Bokkie my babie, dis snaaks hoe iets simpels soos groen merke op mens se vingers jou sommer so kan steel en gaan wegsteek in die onthou van ‘n eendag se anderdag. Veral met ‘n wise-ass hart en ‘n cheeky vrouweesgemaak soos myne; wat mal is vir konsert hou en altyd sorg […]
HOËRSKOOL DRIEHOEK
HOËRSKOOL DRIEHOEK Die skool se noodlot in die ergste doodskreet met geweldige pyn en seer stroom die trane van hartseer in ‘n onverwagte fratsongeluk onder die loopvlak van sementbetom het kosbare kinders se lewens omgekom verwyte word oor en weer gegooi niemand dink meer aan die mooi almal se woede is behoorlik in die rooi […]
HOU JOU BEK
HOU JOU BEK Hou eerder jou bek is jy nou staplgek niemand gaan jou allie lek en sit jou vinnig op jou plek wat het jy nou gedink gaan sit ‘n bietjie en dink soos ‘n spieel wat blink dink jy jou allie stink hoogmoed kom tot ‘n val raak jy nou ‘n bietjie vaal […]