Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 7)

ry saam met die son oor die wye oseaan daar waar daar ewig lig is ry saam met die son oor die ronding van die aarde na daar waar die son ewig opkom ry saam met die son van hier tot waar jy nie kan sien waar daar groot stede en ander lande lê ry […]

Sonder woorde of rusie leef jyself die illusie van gewoonte met liefde vergis Niks meer niks minder as dít wat dit is; die som van alles wat jy innig betwis soos daai stokou jigsiekhond (sonder tande in die mond) wat leepoog staar vanwaar dit bekaf kluif aan harde bene wat jý hom maak kou – […]

Jy kom met Augustus se laaste koue ure. Met passie breek jy af, my sterk geboude mure. Om my winde wat waai met vrede te vertroos. Kom herbou jy my hart so verniel en baie broos. Kom tel jy my trane en vang dit in ‘n fles. Maak jy heel my siel, gebroke en gekwes. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed