Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 5)

elke jaar met vakansie tyd straal daar mooiste liggies word verwagting gebore verander alles na glans heerlike verassings vriendelike, laggende ouers altyd meer toegewend tydens vakansie tye tyd om te waag en te geniet gee sonder verwagting wees onvoorwaardelik lief bou en herstel kommunikasie koester mekaar in eerlike liefde berei voor vir nog ‘n jaar […]

Grote griet! Dis ’n inmekaargedraaide, ineengestrengelde koekerasie van epidermiese proporsies wat ek nou hier aanskou. Selfs ’n kraaines sou skoon skaam kry as dit langs hierdie koekerasie moes kom staan. In my wildste drome sou ek dit nooit voorsien het nie. Maar hier staan ek, ’n ongelowige toeskouer, wat ’n noodgedwonge deelnemer gaan word. Jy […]

Fontein-trane stort neer oor barre land waar smagtend my drome lê en beef hoop volg skugter, smelt diep in hartwand fontein-trane stort neer oor barre land waar son ewigdurend geesdriftig brand daar kan my hart asemhaal en vergeef fontein-trane stort neer oor barre land waar smagtend my drome lê en beef © Taai Bonthuys

soos visse in ‘n skool gevange in ‘n sleepnet worstel en gaap om asem speel prentjies van gesiggies telkens voor my kykers oog een: amandelvormige gesiggie met sagte soekend oë wat vra met mooi blosende gesiggie wat skyn met sigbare lyntjies van alleen-wees om die lippies wat probeer lag twee: ervare gesiggie met lewens lyne […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed