Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 4)

op die ritme van sleurende musiek sou pilare van sout my pad versper terwyl my voete blind na ‘n versteekte alfabet soek en my keel klanke van ‘n donkernag probeer namaak tot barstens vol versadig aan bitter water en alg wat my sig verblind my hoor verdoof ; nou lê my tas verlam want op […]

boodskap na boodskap herhaal soet is die boodskap wat hoorders paai bitter hul ontnugtering wanneer die haan kraai suiwer die evangelie wat leef verdraaid kom dit soms maar oor verdwaas bly gelowiges verlaat van waarheid skoenmaker hou jou by jou lees jy mag nie byvoeg of wegvat wat nie wil pas anders sal jou skoene […]

oor my duin val daar sagte reën bokant beweeg dik blou wolke soos koetse swaar gelaai verby stil beweeg my siel oor die see waar daar blou rokies opgaan is daar iemand wat kos maak die rokies verraai hul vreugde want ons braai mos uit geluk waar in ons mense se lewens is daar werklik […]

my duin is ewe skaflik vanoggend dit is asof daar ‘n spesiale stilte heers oral uit die wit huisies borrel kinderstemme duidelik opgewonde oor wat met hul gebeur tussen berge van besware en vooroordeel bly hierdie dag nog steeds ‘n fees kersfees – Christus fees dag van ware liefde van verblyding vir die Verlosser wat […]

Bome voer hul wilde dans uit buig dan in eerbied laag by die besef wind gaan die reën vooruit in afwagting swaai en draai hul in op wind se maat luister na die veraf stemme van donderweer se kind hy roep nie lank wind wink nog ʼn keer gehoorsaam begin die druppels val en val […]

Nelmarie van Greunen raak stadig wakker. Sy is half deur die blare. Hoekom voel dit asof sy iets moet onthou. ‘n Diep frons ontsier haar pragtige gelaat. ‘n Voorval of gebeurtenis wat haar die vorige dag baie ontstel het. Dan slaan dit haar soos ‘n voorhamer tussen die oë – haar vriend wat sy al […]

My gouddorslief, met wegspringslae van geronne sonkringe – as my oggendgodsdienste vir jou verlore gaan soos ñ brief – sal dié prillelug se skraaltroos natleiwolke in gruiselemente breek en reëngreine – nes my oë wat triestig uitkyk na dié vérreikende hemel – suisend trane húíl.

op daardie dag het die Gees, vlees geword verander in ‘n mens van bloed en water ‘n mens, maar ook God wie se Gees daarin is mens-God wat gegee is om die god-lose te kom red wat gestuur was om te kom ly te kom staan voor die mens se regters ‘n regterstoel deurtrek van […]

Nog voor die haan se eerste kraai en daeraad skaam oor die Oosterkim loer terwyl die res van ons nog sluimer-slaap onbewus van die dag se woelinge wat roer getrou is die melker op sy pos besig om duisende liters wit goud te ontgin met die ritmiese gedreun van die melkmasjiene staan die melkkoeie gedienstig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed