Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 6)

Jôh-jôh-jôh! Wat ’n wrede ontnugtering het ek nou die aand nie gehad nie. Yskoue water het my lyf skoon nugter-hoendervleis-wakker geskok. Ek praat nie van om op ‘n hittige somersdag in ’n heerlike koue swembad in te duik nie. Ek praat van yskoue, blokkies-ys badwater wat jou hart sal laat gaan staan van skok. Verbeel […]

soos ‘n oog deur die see mis sien ek elke dag meer wat aangaan ek sien die donker wolke wat hoog troon voel die nat druppels reën op my val ek hoor mense wat luidrugtig sing kinders wat sing, huppel en dans mense wat plesierig gesels ‘n verwagting in die lug iets moois wat kom […]

Jou herryssenis, gister het my in my ontberinge getroos maar vandag het my geheue op my tong die vergeetboek geraak. En skryfpapier snak na verse as druppels met gekuiste taal nes wandelende voëls sing… en jy tussen wolke sitplek vind. © Zebulon Kochk Konnichiwa Gedigte

1950 Woorde Brons gradering “Wat is fout hartjie?” “Niks nie ouma.” “Dit lyk nie soos niks nie, pop.” Die gerustellende breinaalde se ritmiese klanke die enigste geluide wat die laatmiddag versteur. Die sagte skynsel van die lamp omring ouma in rustigheid, die teenoorgestelde van haar gevoelens. Maré staar deur die venster. Die grou nat weer […]

soms kan mens jou rigting verloor my gedagtes sweef soms kontinente ver sien wat ander kulture se gewoontes kan wees beleef hul beskouings in die lewe waar hul is wat treffend is … dit verander baie vinnig in enkele dekades het alles verswak geen dominante leiers meer elkeen wat kan lei word verguis en verslind […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed