Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Pynvry

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 20 Desember 2019 Aantal woorde: 45 397 Kere gelees 7

Jou herryssenis, gister
het my in my
ontberinge getroos
maar vandag het my geheue
op my tong
die vergeetboek geraak.

En skryfpapier snak na
verse
as druppels met
gekuiste taal
nes wandelende voëls
sing…
en jy tussen wolke
sitplek vind.

© Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 75
Kommentaar telling: 29

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 232 gaste aanlyn

Bydraes – Argief