Jongste aktiwiteit:

kyk en sien

soos ‘n oog deur die see mis
sien ek elke dag meer wat aangaan
ek sien die donker wolke wat hoog troon
voel die nat druppels reën op my val
ek hoor mense wat luidrugtig sing
kinders wat sing, huppel en dans
mense wat plesierig gesels
‘n verwagting in die lug
iets moois wat kom
iets bo menslik
iemand hoër
almagtig
buite
my
bestaan

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed