DIE ROOITAPYT
DIE ROOITAPYT Ja, liewe Bokkie my babie, ekke weet eers – hierdie kiekie wat ek teen my eie persoonlike muur vas gespoeg en plak het, lyk darem vreeslikbaie windgat en so upstêrs nes een van daai hupse Hannies wat glo as hulle op ‘n riempies bank gaan sit dan skyn die son in blokkies…. Enne […]
Hoor jy my?
Ek wou jou bel. Dit was twee-uur in die middag en ek wou jou bel. Of ’n stempos stuur. (Moet stilte dan ’n leeftyd duur.) Laat daardie aand sou ’n dikkop skree en eenbeen op my werf kom staan. Die suiderkruis en ander sterre sou spraakloos oor my dorpshuis deur die swart nag baan. Maar […]
Om te sê of nie te sê nie
Terwyl ek in die ry langs die besige toonbank staan, loer ek so versigtig moontlik of daar enige tekens is dat die winkeleienaar of personeel ʼn seëngroet sal waardeer. Ek meen nou maar net dat ek nie wil hê hulle moet Sekuriteit roep omdat ek dalk die vervloekte “K” woord gebruik het nie want dit […]
eks ‘n dapper vlieg
eks ‘n dapper vlieg kyk hoe vlieg ek deur die stal daar is niks waarvoor ek skrik nie ek vlieg deur die stal en gaan sit net waar ek wil daar is niks waarvoor ek skrik nie en die koei se stert? ooo!! die koei se stert!!! o behalwe die skoei se stert is daar […]
perspektief
uit die hoek van my oog sien ek ‘n veldmuisie rond sluip in sy oogpunt is hy heel veilig uit my oogpunt is hy ‘n pes in die veld is hy veilig tot bruin valkie kom in my huis waar hy nou is soek hy sy dood ©Teárlach
VEG OF VLUG
VEG OF VLUG “Goeie dôner, Emma, het jy nou wragtag gedink ek gaan jou nie herken nie?” Die woorde galm in haar ore. Sy was dan so seker dat sy dit vanaand sal vryspring. Koue rillings gly op en af met haar rug. Wanneer het dit dan alles so verander? Wie het wanneer haar vrede […]
Stil my hunkering
As laaste goud van die dag oor vlaktes van my hart kom nestel en tarentale se skel gesange droewige verlange in my hart aanwakker kyk ek op na daar waar sekelmaan trots sy kop bo hemelliggame kom hang en vlonkerende sterre in die hemelruim speels vir my knipoog vir my glinsterende trane dan stuur ek […]
Bôgom-restaurant
Wind loei droewig om huis se hoek vertel van hariges wat perskerestaurant plunder lang wolffluit-skaduwees speel wegkruipertjie tussen boomstam en danssende sonstraal bôgom, bôgom skree ou kees in vrugteryk onheilspellend wah-wah klink op deur takke boord ritsel … kraak … klap in wedywer om sappige vrug saggies slof-slof ek na binne kluisdeur fluister krakerig geheime […]
Bouval van gister
Afgeëts in dagbreek kleure verrys spookagtig uit die aarde afgetakeld, gryse bouval van wat was, lank gelede eens ’n prag hemelhuis kamers gevul met liefdeglans koesterend vrolike kinderstemme jare vol lewe gevul veilig was huis bewaar tot woeste wêreld winde met vingers uitmekaar pluk net flenters agterlaat onkruid rank soekend beur skeure treurend oop koesterende […]
liewe aarde
liewe aarde my verblyf is hier so kortliks tog is dit my geskiedenis geboek gisters was nie almal lekker nie maar die toekoms wink steeds liewe aarde elke dag se sonskyn oomblikke skyn tot diep in my siele vreugde selfs die wind bring my net liefde al dra dit sand en goggas aan liewe aarde […]