Hoe neem mens afskeid?
Hoe neem ek afskeid van ‘n leeftyd vriend? Hoe groet ek jou as ek weet dis ons laaste vashou? As ek weet môre belowe nie jou lag- Te bang ek vra myself Hoe dit klink Stakato, huk-huk Of roosblare sag Miskien ‘n heksie se melodie gesteel? Hoe keer ek dat die wal ineenstort? Hoe hou […]
DANS MY WEER
DANS MY WEER Valiant Swart het vir Jou die son gevang sodat dit daar iewersters in ‘n stil hoekie van die (Getsemane)tuin kan speel. Koos Doep het vir jou ‘n ou skatkis met kettings gebind daar in die land van BlouSaffiere gaan haal; legende het dit dat hy 10000ure moes loop gekaart oor swart riviere. […]
‘n Storie vir sommeliers
“Ek weet nie of ek jou vertrou nie.” “Jy kan my vertrou met jou lewe, my liewe Zin.” “Maar natuurlik nie met my wyn nie. Gee dit terug!” ** ** ** Zin van Dell is gebore op die familie plaas, Pienno, duskant Uitenhage (daai tyd net “Tage” genoem). Ek kan nie die presiese geboortejaar onthou […]
ALLE LEDE – Lees dringend asb: Dringende terugvoer van alle lede asb: Prestasies op Dig/Skryf gebied buite INK
Ek wil vir elke INK lid vra om my asb behulpsaam te wees en baie dringend vir my ALLE prestasies buite INK mbt julle skryf en digwerk deur te gee. Ek benodig hierdie inligting asb voor of op 10 Oktober 2019 op die laaste asb. Stuur asb n e-pos aan skryfafrikaans@ink.org.za met al die besonderhede […]
Ou bul
“Die verdekselsde bul wil nie skuif nie,” kla Magriet in Ben se oor. “ Kan jy hom nie net verby vat nie?” Sy sug hardop. “Is jy mal? Het jy gesien hoe groot is die ding se horings!” Sy klink byna histeries. “Oukei. Wag net hier.” “Gmf, waarheen dink jy nou sal ek heen gaan?” […]
Bandopnemer
Bandopnemer So in ons derde of vierde jaar op Stellenbosch het ek en ‘n vriend ook lus gekry vir die ondervinding van ‘n “blind date”. Beide van ons was genooi vir ‘n rugbydans op Koos de Waal se plaas, daar tussen Stellenbosch en die Strand en dit was ook sommer die geleentheid vir die nuwe […]
Vervoer verskaf
Fiat 850 Special Aan die einde van my derde jaar het ek ‘n 1968 Fiat 850 Special by my suster se maat, wat klaar geswot het, gekoop vir R180. (My suster-hulle het die karretjie Taragoppie genoem) Ek het ‘n uitlaatstelsel laat maak wat my R30 gekos het en hom so deur die padwaardigheidstoets gekry. Min […]