Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 37)

Sweef nou in jou vryval, my asem so lank gestil, In inkvet swart gedruk, vasgevang tot ewigheid. Skreeu ek die woorde, wat ego vas wou pen! In die dig van my woorde, vloei my bloeiende stem. Jou opvoed was streng, jou woorde was kras. Soms het jy my siel met jou donker stem verniel… Onkunde […]

onder donker rookwolke spat daar vurige vlamme alles oorweldiggende mis rooksuile boodskapper is in ons huise sit ons vas voor selfoon en tv kas ver te gevaarlik buite bly maar uit die skuite onder veiligheidsligte skryf ons maar gedigte oor elke berig van dood mense lewe in ‘n sloot in ons harte wil ons lewe […]

wanneer ek in onsekerheid se stormwaters dobber en moedeloosheidsgolwe om my slaan verdrink my hoop in die donker diep waters maar Vader anker my op Sy beloftes tussen Sy liefdestakke bloei my tuiste waar ek in Sy genade rus vind terwyl Hy my seën met olyftakkies vol hoop ©Jessica Venter 27/06/2019

jy is die asem in my siel die kussing waar my gebede kniel in jou arms vind ek rus dis net jy wat my vuur kan blus jy is die heelal waarom my wêreld draai al gooi die lewe ons ‘n skoppelmaai voel ek jou hartklop onder my wang dan verdwyn die vrees, die bang […]

Wat is trane dan, meer gevoel as blote water en is hunkering net ’n dieper soort verlang? Hoe is hartbreek seerder as ’n wond wat klop? Dalk is skeiding iets anders as ’n duisend myl; is vrees die uiterste van bang. Ek vrees verliese. Ek vrees dit, dat jy weg sal gaan. Is heen en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed