Liefde in die suburbs
Liefde in die suburbs Dit is ‘n snikkende warm dag in Februarie. ‘n Kaapse warm wat jy kry wanneer Kapenaars lank genoeg gekla het oor die wind wat konstant waai en dan een dag waai dit nie. Dan kla almal weer oor die hitte en as daar tog net wind was wat lafenis wil bring. […]
VERLANGE
VERLANGE as die maan so wasig my gelaat afwit so wit so wit net soos my silwer kroon voel ek hoe verlange so saam met asem deur my waai ek neurie sag ‘n liedjie van jare ver ver terug en voel hoe vlerk my voete die wysie ritmies saam ek sluit my oë en wieg […]
sigbaar – hoorbaar
eers was dit die dowwe kolle toe kom die grys gordyn af oor haar oë asof dit nie genoeg was nie verloor sy gehoor daarmee word dit donker en stil – strafgerig of is dit maar ouderdom wat so maak wat het sy verkeerd gedoen donker nagte en dae gaan verby sonder bewuste blootstelling net […]
lig en duister
met ‘n ruk kom ek tot my sinne wat het gebeur alles is helder verlig om my oja, daar was weer ‘n kragdiefstal met dof sware plof soos bollie in die stof skuifel ons land voort van ligdag na donker dag gaan die wêreld gou vergaan die mure is dan vol tekeninge weet nie meer […]
Interdimensioneel
Ok hier is die waarheid ek was onder die indruk dat ek kan Haikoes doen maar met misgeplaasde hoop lol so toe hou ek maar van die werkies en benoem hulle “interdimensioneel” sê maar dit is die “inbetween stuff” gedagtes en woorde wat saam rondryf. ⦁ Ek het tot nou stilgestaan die voertuie koers terug […]
Mi-Amor-(brons)
Ek koop vir jou ‘n geskenkie ‘n sommer-ma-net geskenkie toegedraai in spikkelrooi en geelpitgroen granate, en sien die sterre blink, die sterre blink; die winde waai kussingsag oor jou baai- in die ná-môre sal ek jou oggend stem hoor, tussen die sandkorrels van my gedagtes in weef en soos ek alleen in die donkerdwaal; jou […]
Gister, die leermeester
’n Fout begaan, is finaal en gedaan; sleep hom nie saam in die hede, maar sluit hom weg in die kluis van die verlede en as môre jou begroet, vat die volgende met jou saam: Tussen die wag voor jou mond en mooi dink eerste, bly gister nog altyd die beste leermeester. ©HMellet
‘n Nuwe skoon bladsy
Marlene staan en kyk na vuurwerke in die lug met n’ helder maan aan die agtergrond, dis Nuwe Jaar en soos gewoonlik wonder sy wat die jaar gaan voorlê. Weer ‘n nuwe boek met nuwe skoon bladsye wat ingekleur moet word, die jaar wil sy net op goeie en positiewe dinge fokus. Sy is alleen […]