Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 4)

(Spesiaal geskryf vir my ouma Magrietha Cornelia van der Walt 8 Februarie 1922 – 3 Februarie 2011) Ouma, ek mis ons Sondag kuiertjies met koekies en tee en al die drukkies en soentjies wat jy vir klein Darius gee. Ouma, ek mis jou anys boere beskuit en al die vetkoeke wat jy bak met stroop […]

– agter elke golf kom daar nog ander aan so op die deining van die see spoel dit aaneen uit – agter elke boom wat val lê daar jare se groei verberg jaar ringe in die stam vasgegroei toon dit tyd, tye en nog – die lewe van een mens so kort soos ‘n tyd-grepie […]

– oranje kombers van blommetjies sloer oor die duine in wriemelende groei in helder sonstrale met wyd oop oë – plate wit gesiggies met pers kerns buig en pronk vrolik in ligte lente windjie net bye dra stuifmeel rond en bont – sonder vrede was ek redeloos, wild maar met vrede in my hart word […]

fondasies diep gegrawe stene van geslagte waarde in vele vlakke opgebou tot bergtop kastele onder gras dak prentjie uitsig vensters eet tyd aan grysman op alle vlakke koper klop loop agent herlei vrae aan krom gebou eienaar as sieknotas tuis warmte vervaal koue vul hartkamers bene bewe vensters ratel verkoop beweeg aan

– al brom en dreig donker wolke oor elke horison en haelstene verniel alles wat nog regop is weet ek daar ver agter dit alles pryk die diep blou lug van hoop met wonderbaarlike reënboog wat elke verwagting oortref laat storm winde jou buig soms moet jy net meegee ander kere wortel skiet altyd die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed