Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 3)

sag eierkelk my gedagtes heen daar waar die rus na waters lei waar geen traan dit meer kan keer soos ‘n waterval strompel na onder met die hoop dat waters sal val daar waar mens en dier die hongerpyne nie kan keer oorvloedig smeek ons U weë tastend voel ons die droë aardkors die donker […]

【Pars My Woorde】 Mag my woorde blom in ‘n baftablou vallei waarlangs jy vredevol kan wandel om kalmte te kry mag daar welriekende olie uit my taal vloei met ‘n glasige glans vas aan harte groei mag ek altyd minsaam nederig bly tot die maksimum my volle potensiaal alles uitkry pars my woorde tussen bundelblaaie diep ge-ink […]

– asof agter uit my kop hoor ek die mishoring blaas sy donker boodskap van gevaar op eentonige noot en eweredig sleur dit indringend en diep – eentonige toonhoogte wat vibreer soos ‘n rietjie wat rittel in die ooste wind vir elke bootsman op see lewensaar van redding – indringende musiek weergalm in my wese […]

die aanvoeling was daar dit het ons gewaar die skommelstoel in die hoek gee die aanduiding en begin ons soek want in die aand was daar ‘n ou man en wonder ons wat is sy van heen en weer het die stoel gewieg vra ons vrae het hul gelieg tot eendag gewaar ons die graf […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed