Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 6)

het ek vanaand die bankie uitgekies met die blou wolke om my gevou met Jesus aan my sy reg langs my met die stille atmosfeer om ons langs water wat saggies troebel in ons ore terwyl ons stil wees in mekaar se samesyn sal wees vandag is my vriendin begrawe en bid ek vanaand vir […]

Winde van verander windlawaai stofwolke jaag oor vlakte vaal dooie blaar en tak in doringdraad vas bome kniebuig laag blaar gestroop kaal weerloos en droewig in wind se huil sang sterkste bly staan met wortel diep onwrikbare anker enigste behoud winde van verander pluk en ruk woes vasstaan in moed ons hét ‘n Anker © […]

– “ek het jou mos gesê” – smalende herinnering aan waarskuwings vlieg deur lug rond soos kartetse op ‘n oorlogsfront – kouefronte kom en gaan stadig kom die stuiptrekking van ‘n koue winter tot ‘n einde daardie laaste een is koud – mense kies links of regs om te of om nie te doen nie […]

dit was nooit kalwerliefde ooit met passie het sy lief gehad hul eerste soen emosievol in die fleur van hul samesyn net hul het bestaan vir mekaar niks anders het saak gemaak soos die sang van ‘n voël klink dit in haar hart wanneer hy haar vleiend nader met sterre in sy oë wat skitter […]

Rus in vrede vriendin…. Alta de Beer jy was my cpf maatjie twee weke van stilte wat volg op ingehoue denke my hart is so seer vanaand die tyding gekry dat jy nie meer met ons is vrou van liefde vrou so sag en soekend jou liefde so ver en jy hier maar altyd het […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed