Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 2)

Meisiekind Voel hoe die reëndruppels val my meisiekind geniet hoe die water oor jou kleine lyfie spoel laat strome van geluk jou hart se pad vind my kind voel hoe die reëndruppels val my meisiekind kyk hoe Sy liefde julle saam bind deel jou seëninge my meisiekind dis soos Hy dit bedoel voel hoe die […]

Uitgewys uitgeloot vir silwer uitverkoop gespot geslaan waansinnig verstoord weg met Hom ‘n koor akkoord! sonder rede Hom toegewens moord afgekap en omgestoot is Hy gelos vir dood drie dae het Hy dood bespot Hy is God maar moenie dink dis als verspot want die lewe is dan ikabod © Anita van der Wa

Die vol ronde maan hang goud geel gloeiend in die donker swart silwer skadu nag lug my hart op galop ons liefdesang dans vloeiend passievol is ons liefdesgeluk nou in oomblikke bevrug skram skalks saggies fluister die liefde misterie oortuigend liefde is ‘n vaste paradoks van raaiselagtige begrip sien jou liefdevolle oë wat my beloer […]

met haar vergrootglasie in die hand ondersoek sy elke beweging klein met boetie soos ‘n skaduwee agter haar aan oral waar sy gaan bevind hulle hul op eienaardige plekkies en op hul ontdekkings reis gewaar hulle die miertjies op hul werkingstog die muur uitklim wonder ‘n mens wat in daardie gedagtes hul so laat staar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed