Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 8)

SWART en WIT – KOFFIE of TEE In Oosterryk kry mens nêrens in ‘n kafee of restourant koffie (Caffee) nie. Dis waar! Oral kan jy Cappucino, Espresso (sonder x), Macciato, Latte, ‘n großer Braune (groot bruine), ‘n Vierspänner en wie-weet-watse-ander-soorte bestel Net nie koffie nie — in die land waar waarskynlik die meeste koffie per […]

Baie geluk aan hierdie 12 lede! UITSLAE: GOUD 1.(No 23) Anzé Bezuidenhout met Spikkelliefde 2.(No 24) Caren Kearley met Sielsvervoering 3.(No 26) Anzé Bezuidenhout met Vasdans tussen die sterre SILWER 1.(No 18) Amanda De Meillon met Amor Agape 2.(No 1) Zebulon Kochk met Skoonmaker 3.(No 31) Elmarie Nienaber Van Kampen met Stormliefde BRONS 1.(No 8) […]

– met eerste lig se strale sweef my siel guitig oor branders wat lewe bring aan die wit strande waardevolle plant- en diere reste uitspoel oor die wit sand – wat my siel sien spoel oor ‘n aarde van onreg en onmin is ‘n ander see van geweld en bloed wat spoel oor mense lewens […]

Reminusie Met elke slukkie swart koffie en droë Ouma beskuit, het ek besluit, pak ek my koffer uit … en toe? … teen die rand van my beker sweef spoegsoene verseker, vasgevang talmgedagtes in aromas agter smaakwalms stomend uit my swart koffie versteekte vergete wete, vergeelde verseëlde voorbehoud in die kou van ‘n droë beskuit. […]

– stilletjies vleg sy haar strikke saggies beweeg sy die krukke subtiel word hekkies verskuif onderduims beweeg sy aldeur – haar haarstyl verbloem venyn haar glimlag verplaas die pyn onderduims is sy in haar aard agterbaks verwoes sy waarheid – elke tweede en derde sekonde kry ‘n huppel van valse hoop leuen word waarheid vanself […]

ek sukkel om te wees as my moermeter en my seer skoppelmaai en beurte maak om my om te dop maar hulle kan niks aan my weet doen nie want my weet sit so diep soos my murg en nie jy of jy of jy of enige leuen of mistasting of die klappe om jou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed