Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 6)

– sleurend klink die roep van die visarend deur die klowe styg die klanke op na bo antwoorde kom in elegante weerklanke oor die kabbelende helder waterstroom – uitdagend blaf die bosbok ram se stem oor bulte en heuwels baken hy sy gebied ver in ‘n kloof kom uitdagende antwoord deur bos en rant bly […]

– hoor die branders by die see wat oor rotse storm en val hoor die meeue skor roep en Hom verheerlik met sang – hoor die boodskap in basuin voel die vibrasies van dit aan lewe die lewe van ‘n verloste wat weet die uitkoms is naby – hoor die musiek van vele harte wat […]

– sien ons die branders sien ons die stormwind wat waai sien ons die spierwit strande uitgestrek wat sien ons wanneer ons op ons voete staan minder as die krappies wat haastig kop in die sand steek wat heeltyd wegkruip vir die meeue se krysende geluid wat heeltyd vervaag en verdwyn in die nat strand […]

toe weet se mollige lyfie teen wonder aan kom druk het genoeglik byna dorstig aan my pen se ink kom sluk ‘n blanko bladsy terg my sonder eers ‘n blot maar die skepper van my versies is letterlik bankrot! krabbelmens sonder krulletjies ‘n woordanalfabeet kan dít wees wat ‘n stil-tevrede digter sou kon heet? ©️Elize […]

— skryf jy maar jou gedig dit gly teen die eend se rug op hierdie blad en daardie blad op elke blad sit dieselfde admin weer en weer dieselfde gesigte geen kommentaar van lesers slegs dieselfde mooi man van elke bekende gesig oor en oor en oor word nou goor – ©Teãrlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed