Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 7)

ietwat riskant dartel herfs aan die windkant en ril effe deuskant die punt van ryp die laaste blare dansval anderkant saggies neurie die troupand op die wieg van die seisoen se rand wat soos Dawid en Jonatan diepsinnig verkleur in hul band tog sleep haar Josefskleed sonder leed oor halfnaakte boomtakke kokketterig blosend wreed iewers […]

– van lank gelede kom die strewe – golwe wat breek seeplante versteek – skulpe belyn strand witmossel lê op kant – seisoene kom en gaan suidooster laat oë traan – langs die see wil ek leef berge op en af gestreef – dankie vir die dagbreek skilderkwas wat verweek – kolgans kom kondig aan […]

– smaak en reuk is getroud die een sonder die ander soos kerrie en koljander – soms, net soms brom ek diep daar agter se klank oor iets wat sleg smaak – so smaak mens vir ander ruik mens soms elkander met afskuwelike fronse – ruik dit sleg – smaak dit soos bokkems en konfyt […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed