Jongste aktiwiteit:

2022(Bladsy 52)

geboorte van ʼn winterkind   in wolkelose wintersaand begin my liggie skyn winterweemoed wuif weifelend huiwerend ragfyn sneeuvlokkies val sag en bibberend wyl son se strale skuifelvoet op horison verdwyn met gletservingers streel die swart ryp genadeloos en winterkoue klem aarde vas met kapok-arms al kreunende en kermende sing winterwind sy psalms koue laat voel […]

binne die breë blare wat skraap teen die lug swel ń styf toe groen vrug vroeg ontvorm die stywe knop in helder son rooi gaaitjie middel ń ryp vrug die vel is sag lê suiker soet om ń geel kombers wat ruik na son hande vroetel sagte vleis pink gelaat en binnekant ń tong gly […]

Mag die son altyd helder voor jou skyn sodat jy sal weet in watter rigting om te gaan mag jy gereeld op die dak van die nag klim om stringe sterre net vir jouself te pluk mag jy elke dag crave na ‘n nuwe avontuur vars water uit lopende stroompies drink nuwe grondpaaie sonder mensgemaakte […]

– op duine staan daar ‘n kasteel deur eeue se winde uiteen geruk – bou jou huis op vaste klip sodat jy van binne sterkte bereik – bou jou fondamente op klip plate van krag sodat jou kasteel onindringbaar is – op duine van lewe staan jy in onweer verrinneweer en vaal net liefde smelt […]

– wat is opstaan sonder koffie wat is koffie sonder beskuit – soggens wanneer son oos rooi verf mens verneem van almal wat sterf – dan kom die geur van boeretroos wat klein en groot in liefde vertroos – kom daar die geur in kondensmelk koffie dalk die bevoorregte met vars plaas room – regte, […]

in die rookmis van Main verkeer langs duisende mense verskans in staal staan twee bondels klere in skraal skelet werkers stroom verby bestuurders vol gedagtes van besigheid wat prut in kantoor en koffieshops tuur uit nuwe motors handgaring verbind vaar twee bondels klere die vloed binne om saam deur te gaan

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed