
Kersfees Wasmasjien
oggend, middag tot laat aand
rooi wyn glase, allerei eetgery
word met vet besmeer
almal staan skuldig
mense en skottelgoed
as vreet getuies
die Masjien van alles
sal hul spierwit
in harde water was
my swart pot
sal helaas ook
mense hande nodig hê
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.