Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 6)

God se weduwee verwoes uitmekaar geruk geplunder kinders op strate met leë sigblikke huilende harte vergryp aan grashalmpies die opstandigheid aan vele te blameer want die getroues het verdwyn onder mensekinders vleiend was hulle lippe terwyl die tonge groot gepraat het verdruk is die ellendiges gesug het die behoeftiges en steeds is Suid Afrika weerloos […]

terwyl my kersie brand versamel ek die woorde so vang niemand my onkant want my skatkis van woorde word alles in gedagtes gebêre skryf ek vir jou ‘n briefie my kleine hartediefie snoesig warm toe gevou staan my beker koffie lou en my pen se ink wat vloei woord vir woord saamgestel van bladsy na […]

op hoeke met wit tafel doeke word kos versoeke netjies uitgestippel en voorgesit   agter hoeke tussen swart dromme maaier bergies kos saam met die brommers   leë mae slap en klip hard skree kos vir dopamien* skote   *do·pa·mien chemiese stof wat as neuro-oordraer in die brein afgeskei word (as plesier sensasie) Handwoordeboek van […]

Na die onlangse reen van die afgelope tyd, plaas ek graag hierdie wat ek so ‘n rukkie gelede geskryf het . Ek noem dit GENADEREEN. Na ‘n lewe van opstaan en val, van probeer en misluk, het Jannie sy besluit geneem. Die lewe sal ‘n beter plek wees sonder hom . Sorgvuldig het hy alles […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed