Madeliefie vriende
soos veldblommetjies een vir een uit lekker kuier saamgekweek is jul my bedekte seën waar niemand ooit dweep het woorde in my hart kom lê soos tuine met ń blomme geur vry soos die hemelvoëls klink die musiek in die agtergrond wens ek vir jul genoeg son want somer begin met nuwe drome waar madeliefies […]
koste van een lewe
lewe is so kosbaar dat slegs die Skepper dit uit niks kan laat verskyn waar daar nog lewe is vir die mens is daar gewoonlik ook hoop en vertroue selfs vir die mens se troeteldiere mense met liefde in hul harte beleef lewe se kosbaarheid anders as die daarsonder vir die barbaar wat slegs sy […]
In afwagting op die weerkoms Goud
wanneer die ramshoring die nuwe jaar begroet en die rooi granaat soos druppels bloed uitgestrekte palms vlek huiwer ‘n hosanna aan die horison wanneer die laaste strale oor die rantjies dein en die maan in silwer suiwer glans verskyn breek ‘n nuwe jaar in vol verwagting aan soet stroop die heuning oor ‘n […]
Aanlyn-profeet
Aanlyn-profeet Jy weet meer as Wikipedia die aap is uit die mou op sosiale media plant jy die beter hou Jou intro weet al lankal – wat die meeste nie verstaan . . . – dan vloei jou dieper insig soos water uit ‘n kraan Dit waarmee bleek sterflinge stoei het jy lankal uitgeklaar die […]
Voorstad Wense
in huise, vêr uitmekaar in voorstad stede, vra vele breine die gode om ander vêr weg te hou huisies is so opgebou, met groter of kleiner gebied sonder tal in my gemoed, almal warm toegesluit en begrensd
Beliggaam
Beliggaam Die seuntjie vaderloos gelaat moet die geestelike taal ontgeld dat Jesus nou sy pappa is – dit gaan nie werk nie – stotter hy deur ‘n biggelende traan – Jesus het nie ‘n bakkie nie – Jakobus broer van Jesus kon dit nie duideliker weet hoe word mens warm en versadig maar jy kry […]
Maria Brons
Maria Maria, het jy geweet en het jy verstaan toe die Heilige Gees langs jou kom staan het. Mense het gepraat en geskinder oor jou en die seun wat jy sou verwek. Met ongeloof en gelag is jy aangestaar toe jy aan hulle openbaar dat jy as maagd jou kind sou baar. Maria, het jy […]
Eendag lank gelede Brons
Eendag lank lank gelede…. Het julle al opgemerk dat al die kinderstories begin met eendag, lank, lank gelede. Presies wanneer was lank, lank gelede? Ek het dit bietjie gaan navors en tot die volgende ontdekking gekom. Dit was baie lank gelede. Dit was so lank terug dat google nie eens die antwoord kon kry nie. […]
Die Muse
ure sloer ongekend elke nag verby maar woel vry verdoesel in ons rus dan skielik vergete as die môre lig die muse ure is liggaamsvry snork momente wat raak aan die hart sonder die gewone dag gevolge ek is vasgevang in elke dag as verwarring juig, jy kom rustig in die naglikse rus wanneer vreemde […]