Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 75)

verdeeldheid kom lê in so baie dinge wat die wereld om jou om ver werp en jou hart soms in stukke uitmekaar ruk dan vra ek soms “waar is jou hart”! want die woordjie glo het ń bekende woord geword maar hoe diep het glo geword by sommige want ek hoor hoe hulle sê ek […]

so baie hoor ń mens “ek kan nie” hoekom “kan jy dan nie” want jou lippe spreek dit altyd oor en oor vertel jy jou dit self en jou brein vat dit en siedaar “jy kan nie” whalla en negatiwiteit kry die oorhand maar kom by die dag uit waar jy vir die moeilikste ding […]

Tussen Boesmanland en Bo-Karoo lê heuwels met son verbrande klip-kaiings besaai steenkool swart op ‘n vaal vloer daar in die Verneukpan kontrei Brandvlei se ses geboutjies lankal agtergelaat nie eens ‘n dassie of voëltjie om van te praat nie ‘n aasvoël wat draai en sweef en die son staan stil ‘n lintwurm teerpad strek ewiglik […]

waar ek op rotse staan en staar na jou wonder ek diep ingedagte wat alles al voor jou stoepie verbygegly het oor die branders elke dolfyn se sierlike boog seisoenale geblaas van die skool walvisse en die gedreun van enjins wanneer vakansiegangers skuimstrepe kom los in die baai    ©Teárlach

dis ek en jy vanaand onder ń sterrekombers het ons mekaar gevind in die hemelruim het ons gesweef op die wolke elkeen se gedagtes diep gefynkam woorde was nie ter sprake genoeg het ons oë vertel terwyl ons in mekaar se arms die sterre een vir een kon tel en die liefde met mekaar kon […]

niemand het Hom nog ooit gesien Sy Seun het Hom verklaar terwyl Johannes uit erkening verklaar dat hý nie Christus is nie maar tog ook sê dat almal wat Jesus aangeneem het, aan hulle het Hy die mag gegee om kinders van God te word en woorde kom lê in my hart dieselfde woorde as […]

wolke bedek my reën sak oor my uit droomverlore staar ek oor die wye ronde aarde oral sien ek die verval oral bloed en trane   my hart en siel wag op die Here Hy my skild en hulp my hart is bly in Hom omdat ek op Hom alleen vertrou   ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed