Kattekwaad net duskant Keukenhof
Kattekwaad net duskant Keukenhof Geskryf deur Fanus Strydom 2656 woorde Nederland (of “Holland”, soos dit in ons volksmond bekendstaan) is ʼn baie klein landjie. Nie veel groter as die Krugerwildtuin nie en plat, baie plat! Daarom bevind ek myself vierkantig in die saal van my gehuurde fiets en trap ek welgeluksalig my weg […]
Soos die skraal windjie
Soos die skraal windjie Die wind huil vanaand sag is die wind-geween so aaneen aaneen aaneen teen hartgrou mure in donker hoeke speel skaduspoke liedjies van donker geheime treurend temerig traanlose melodieë melodieë uit gisters se anale anale skud brokstukke uit stukke klinkend soos ys in metaal glas metaal koud en skraal is die wind […]
Vriendelike herinneringe
Vriendelike Herinneringe ( Brons afdeling) Johan J van Rensburg Dagsê Jy, lanklaas gesien. maar steeds bly jy die beste vriend. vir al die jare en dae wil ek dankie sê, en al die beste en mooiste wil ek vir jou hê. Nog ‘n jaar is verby, ‘n nommer begevoeg, en steeds sit jy in die […]
Grensdraad
doringdraad skei woonbuurt en hoofweg altwee lê verweer tussen verbrande kakiebossies in lae verwagtinge buurt wasgoed hang vervlenterd verwaaid in koue misrook die verlange is na ń bietjie kos vir snotneuskinders wat speel in konka as dié bestaan is ongenaakbaar verwikkel in geslagte se voorkeur na ń eie saam swaar vervat in ubuntu […]
Droomeggo’s
Ek sien verby die blom op my vensterbank reëndruppels wat op ‘n wasgoedlyn hang en ek begin verlang na die wegslepende melodië van voëls se louterklank. Z.K
visie (silwer)
visie ek het ‘n blindekol gehad ‘n gaping in my visuele veld wat jy ongesiens oorvleuel het sodat my sig beter kon raak my visie was swak en my insig was min maar jy het my oë oop gemaak sodat ek beter kon kyk en waar kon neem hoe die wêreld nou lyk […]
‘n versie vir jou (silwer)
‘n versie vir jou jy is my asem en my hartklop al die onthou se prentjies in my kop ‘n dapper ridder en my hoop die een wat altyd langs my loop jy is koue bier en vonkelwyn my gunstelingliedjie se refrein ‘n noordewind wat reën sal bring die lig wat donkerte verdring […]
Ek voel vere (Goud)
Deesdae voel ek ’n veer vir elke bullebak wat hom skuldig maak aan hoogverraad; die burokrate en diplomate van die hoipolloi-ras wat traak-my-nie-agtig hul handjies in onskuld was ek voel vere vir die smulpape wat ons landsvet (en grondwet) met die binnevet opvreet en dwaashartig maak of hulle niks daarvan weet. G’n flenterveer sal ek […]