Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 83)

Op die langpad na forever Sien ek bossies langs die pad Sien ek distels, dorings, lang gras Voel ek klippe in my hart   Maar op die afdraaipad na êrens Het die blomme opgekom En staan hul pragtig langs die pad kleurvol en in volle blom   Gister was nie nice nie en vandag is […]

Soos die nag my kom toevou in sy donker kombers En die maan begin waghou tussen rooi en ligpers Dan dwaal my gedagters na hier en doer ver Na gister en more en ligjare ver   Dalk is daar te veel gesê oor waar die blou blou berge lê En dalk is daar nog baie […]

Mag ek treur as ek alleen is as die winde om my waai As die lewe en sy dinge met my mors en stokkies draai   Mag ek lag as ek gelukkig is as my beker oor wil loop As die son se goue strale op my skyn soos goue stroop   Mag ek huil […]

Nooit ooit is ‘n baie lang tyd Te lank vir onthou om weer te vergeet, Te lank om te raai wat jy eintlik al weet, en te lank om die skadu’s van die lewe te meet   Nooit ooit kom nooit weer verby Dalk nooit weer te lag of nooit weer te huil Dalk nooit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed