Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 84)

deurdie malende lywe met onbekende gesigte wriemel vreemdes in besige strate waar geen oog die ander vang   die gewoel gaan aan elkeen ongeerg oor ander dan vries die oomblik een oog in ń ander   die fraksie van sekonde is ń ewigheid eeue oue redes word ontbloot die wete spoel egter gou weg in […]

Die skemer het klaar agter die grense van die weste begin inkruip en die donkernag met sy spikkels van sterre het gelydelik verskyn. Dis ‘n soel someraand in Desember. Die voertuig kom tot stilstand in die skoolgronde. Ek klim vinnig uit, opgewondenheid borrel soos gaskoeldrank uit ‘n strooitjie in my maag. Vanaand verskyn ek en […]

Melodie en harmonie – geskryf op ‘n musiekblad waar die note ingeryg hang teen die basis van swart balke tussen tessituur, maar sonder die kuns van ‘n instrument wat klank in ritme speel, of ‘n stem van ‘n sanger wat lirieke oor kan dra, sal melodie en harmonie nie ten volle hul doel kan bereik […]

God se weduwee verwoes uitmekaar geruk geplunder kinders op strate met leë sigblikke huilende harte vergryp aan grashalmpies die opstandigheid aan vele te blameer want die getroues het verdwyn onder mensekinders vleiend was hulle lippe terwyl die tonge groot gepraat het verdruk is die ellendiges gesug het die behoeftiges en steeds is Suid Afrika weerloos […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed