Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 85)

terwyl my kersie brand versamel ek die woorde so vang niemand my onkant want my skatkis van woorde word alles in gedagtes gebêre skryf ek vir jou ‘n briefie my kleine hartediefie snoesig warm toe gevou staan my beker koffie lou en my pen se ink wat vloei woord vir woord saamgestel van bladsy na […]

op hoeke met wit tafel doeke word kos versoeke netjies uitgestippel en voorgesit   agter hoeke tussen swart dromme maaier bergies kos saam met die brommers   leë mae slap en klip hard skree kos vir dopamien* skote   *do·pa·mien chemiese stof wat as neuro-oordraer in die brein afgeskei word (as plesier sensasie) Handwoordeboek van […]

Na die onlangse reen van die afgelope tyd, plaas ek graag hierdie wat ek so ‘n rukkie gelede geskryf het . Ek noem dit GENADEREEN. Na ‘n lewe van opstaan en val, van probeer en misluk, het Jannie sy besluit geneem. Die lewe sal ‘n beter plek wees sonder hom . Sorgvuldig het hy alles […]

Sy eerste woorde aan menige siel weergalm nog deur die eeue dit was nie ‘n eindelose lys van dwingende voorskrifte nie nie ‘n katkisasieboek vol leerstellings wat haarfyn bestudeer moes word nie nie ‘n goed geformuleerde sondaarsgebed wat moes red nie selfs nie ń eksakte geloofsbelydenis nie – dié sou later padlangs en spontaan sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed