Winsvloei
op grys beton fondasies lê praal vloere vir Gucci* skoene met swart strepe oor wit vloere wit vlekke in swart marmer waterpas glad geskuur die trajek is boontoe van alreeds hoë vlakke die daaglikse sweet ink nou grafieke wat vandag se prestasie verminder tot môre fondamente grys beton fondasie blink marmer voorportale vereis […]
lees jy reg
die digitale mens raak al hoe meer verwyder van homself kunsmatige intelligensie is nou aan die orde van die dag . eersdaags is die plan om ‘n mens se brein oor te plant in ‘n “AI” robot reeds word baie gemaak van kuns ledemate selfs kuns harte . die voorspellers waag te sê dat die […]
Geen Reëls
die reëls is duidelik uitgespel skop trap en slaan word ewehandig uitgedeel spelers ken hul plek die spel se reëls en eie geniepsige moedswiligheid eeue gelede ingeëts verlore is dié vrees die spel is dus oorloë sonder reëls
Liefde en trou
Liefde en trou is pasmaats ‘n basis van ‘n huwelik want liefde sonder trou, trou sonder liefde maak ‘n huwelik grou sonder enige diepte. Maar liefde en trou tussen man en vrou en trouheid aan mekaar kan net suksesvol wees as die huwelik op ‘n sterk fondasie staan. ‘n Fondasie van liefde en trou – […]
Sewe sakke sout (silwer)
ont-sien ont-vriend ont-lief ont-bind en skielik was ek vry om te ont-glip na waar ook al die skimroep in hierdie labirint my lei of so het ek gedink want hoe sou ek toe weet dat ‘n hart selfs die ont-inkte beloftes nie vergeet en soms, net soms, so bietjie blou hink op die ontredderde gedagtes […]
Onverdiende liefde
Soos waters na benede stort U liefde in my siel Aanhoudend sonder ophou, ongevraagd en onverdien Soos stormwaters bruis dit deur die kamers van my hart En reinig dit en was my, skoon van seerkry en van smart Hoe kan ‘n mens dan twyfel aan die grootheid van ‘n God Aan vertroosting en genesing, […]
Hier is ek
As jy my soek en my nie kry of jy loop in die straat by my verby As jy roep en ek nie hoor of jy my in die skare verloor, Onthou dan, ek is hier… As jy wonder of ek bestaan en of jy my moet laat begaan As jy droom dat jy […]