Jongste aktiwiteit:

2024(Bladsy 2)

    uit tortelduif se melodie kransduif se ewige gebrom kolganse se besoek op my dak verdwyn die mistroostigheid van bewolke hemeltrans   dankbare onverstoorde asemteue van vars seelug suiwer my gemoed en streel my siel in Sy heerlikheid wat my deurdring   wat sprankelende gedagtes verwoord in onfeilbare werklikheid van onverklaarbare genadegawes onmeetbare liefdesgebare […]

Gevoelsmens wat ek is, drink ek reeds van kleintyd af alles wat om my gebeur, in met my hele wese. Die tyd waarvan ek die meeste en mooiste herinneringe koester in hierdie nostalgiese siel van my, is Kersfees. Ek klim baie maklik in my kinderskoene en beleef weer die verwondering, vreugde en magic (my kinderbeskrywing van Kersfees) […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed