Die ou opstal se geheim 747 woorde Goud
Drie minute voor middernag. Die ou staanhorlosie se eentonige tik-tok trek hoederspoor in my nek. Vanaand sal ek die waarheid uitvind. Vererg stuur ek die besem oor die sandspore in die kombuis. Dis nou al die derde dag wat hier elke oggend ‘n duidelike voetspoor voor die ou koolstoof lê. Ou Mina het gewaarsku dat […]
Misterie van ’n uitdyende kosmiese tydmasjien
Tyd sit om in kennis en kennis brug wysheid. Ons noem dit ondervinding of ‘lewenswysheid’, wat ’n mens bekom het oor ’n tydperk. Wysheid en kennis noop die mens om in verwondering te staan voor die misterie van die skepping van God asook die grootsheid en ondeurgrondlikheid van sy skepping. Selfs Salomo in al sy […]
Grimsreis
traansmak sloop ek stadig ure loop oor heuwels maar die warm lying smeek, soebat soos dit kleef aan my bek hoe ver moet ek nog loop? hierdie vier mure trek klere vir my aan hulle is bekend, hulle is myne tog sien ek die fondasies swakgeplak en fals beloftes is gemaak © 2023 Louw-Marie Sauerman
Wonderboom van Leisure Bay – Brons
Wonderboom van Leisure Bay Jou takke fluister jou storie saam branders bruisend se lied al juigend gesing deur die wind volmaakte koorsang van ‘n storie vir my… steeds onbekend jou vaalwit wortels klou desperaat tussen geelbruin rotsformaat jou lyf staan vas… so peraat soos ‘n standbeeld opgerig as huldeblyk vir ‘n goeie daad so […]
Wessel se werklikheid
Wessel se werklikheid Wessel word wakker met die gekletter van voëls in sy ore. Toe hy sy oë oopmaak, kyk hy vas in die tak van ‘n boom waaraan daar bloedrooi appels hang. Nog nooit in sy lewe het hy sulke besondere rooi appels gesien en sulke perfekgevormde blare nie. Hy staan op en pluk […]
spesiaal
daar is spesiale mense hul is besonder dun gesaai elke gemeenskap het hulle elkeen sal hul herken volgens hul lig in die lewe mense wat omgee dikwels meer omgee vir hul medemens as vir hulle self onbaatsugtig onbemind geen lofsange vir hulle begrawe in ongemerkte graf onverstaanbaar vir die meeste gaan hul […]
OM TE VERSTAAN
Die mens is ‘n komplekse unieke wees. Wat verstaan ons van dinge wat ons nie verstaan nie ? Ons wonder altyd oor die onbekende omdat dit vreemd is en ons nie weet wat om te verwag nie . Enige iets waaroor ons vrees staan bekend as die onbekende omdat ons nie kennis dra daarvan nie. […]
“Robbing Hood”
subtiel jou woorde gevestig op mense gier elkeen wil ‘n “bargain” hê lokvink speel jou rol sit jy arme siel wat soek jy sal kry wat jy nodig het wees geduldig en tevrede stap op moeisame pad gedienstig, geduldig gedweë stap lam-skape op aangewese weë so eenvoudig, stom en dom laat […]
besigheid. (Nie vir die sensitiewe oog nie)
geld wat stom is maak (nie) reg wat krom is leiers van vrye wêreld is steeds die grootste mees aktiefste sakeleier in kinder-seks-verkope meer as vier honderd geregistreerde kinder-verhandeling sakeondernemings in VSA alleen in die oog maar uit die hart soveel ooglopende besighede versprei oor hul wye land versteek met hoogste […]