Pais en Vree
Die sagte omhelsing van duisternis verwelkom my elke aand in stilte ek wikkel my styf toe in my kombers van saligheid laat die slaap my oorkoepel soos die wingerd die prieël omhul hier in die inkapseling van die nag vind ek rus en vrede so sus ek myself in die kalmte van die duisternis se […]
Kwantumsprong
in ’n ongekarteerde doolhof van paradoksale neologismes kwantumsprong my denke na onbekende rympatrone … ——-oo00oo—— ©Pieter Mostert [Silwer]
WINTER
Winter het jou asem kom opeis die koue wat platvloers kom smeek op die sementvloer die hitte word verdryf met jou laaste groet ek soek na jou stem wat net ‘n fluistering was in die wegspring van Junie het jy die wedloop verloor jy het nie handdoek ingegooi nie jou einde was meeste se begin […]
weemoedige druppels
sag sif die druppels reën op deurnat bas lê koue wit nuwe groei kruip en krul vul die lug met nuwe geur natuur vorm ‘n boodskap van blydskap onder smarte in elke totsiens ‘n nuwe groet weemoedig maar vrolik vul aarde en vermeerder met jou kinders se kinders ontwikkel en verbeter alles […]
Die wiel van die Digter
spiraal Sy diggenre in die uitdyende kosmiese gewelf orden Hy uit wanorde toonset oneindigheid en liriek die ewigheid van sy skeppingsgedig in vloeiende strofes die Digter laai die nag- en daeraad af tel die dae op in weke verdeel hul in maande vermenigvuldig hulle in jare en liasseer hulle in seisoene tussen die blaaie van […]
SLANG IN DIE PARADYS HOOFSTUK 2
SLANG IN DIE PARADYS junie projek HOOFSTUK 2 DIE OOGKLAP MAAK SY OPWAGTING “Weet jy kindjie,” Mary kyk na die meisie wat werk of haar lewe daarvan afhang. In die tyd wat sy hier is, sit sy nie ’n oomblik langer as wat sy moet nie. “Jy dra regtig baie goed. […]
SKIPSKOP
NAAMLOSE VREEMDELING @Loret Zwarts Sy naam is onbekend nes sy verlede skipskop hy deur die lewe vandag is net geleen tussen elke groet lê ‘n onbekende gesprek naamlose vreemdeling die ballade vir ‘n enkeling stuur ‘n brief inkloos op blanke papier skakel onbekende syfers asemlose stem huiwer in wintermis net ‘n asem in die onbekende […]
ONBEKENDE GEDAANTE JUNIE PROJEK
VREEMDE GEDAANTE Junie projek Vreemde gedaante in die donker nag staan verskuil vir sy prooi en wag Ben was hierdie man se naam ’n bekende vooraanstaande sakeman. ’n geluid buite laat hom vinnig opstaan. kuiermense so laat in die aand? Hy trek die gordyn verstig oop… van êrens af kom die skoot! Daar is […]
SLANG IN DIE PARADYS HOOSTUK 1 jUNIE PROJEK
1SLANG IN DIE PARADYS HOOFSTUK 1 Junie projek. DIE ONBEKENDE Lê OM DIE DRAAI “Dankie tog,” sug Amara Ludick. “Ek’s klaar vir die dag Daar Elmey my maat, dit ouditeure kan nou maar kom. Sy vou die joernaal toe, trek ’n privaat laai van haar lessenaar oop, sit die joernaal en grootboek weg en sluit […]
belofte
voor mens en Vader is dit op skrif belowe destyds, vyf-en-vyftig jaar gelede – ‘n leeftyd so baie water in die see water onderdeur die brug brue wat nie meer staan lank reeds weg gespoel steeds in die maalstroom ry ons op deinende golwe wat ons oral skuur en skaaf teen stompe […]