Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 4)

Leonardville in die land van sand en sonskyn waar wolke leeg soos ou beloftes hang kreun die Kalahari boepensvol water ondergronds gestoor in ’n oer-akwifer nes die volstruiseierdop van ’n Khoisan-jagter maar selfs die diepste geheime word uitgedelf wanneer volksvreemdes roekeloos ongereptheid tot pokgesig boor en hulle blinkbek lag van die vetheid ontgin uit ander […]

tannies vryf hande gesels afgemat manne vat hier en daar praat daadkragtig tieners neem selfies en ginnegaap maar niemand luister in ń stil kol gesels een kop oor wegloop van geklets familie naywer en geskinder kollega wedywer en gevis anders is ń kopgesprek net nie moontlik nie kommunikasie wetter deurdie eter van selfgesprek tot saamgesels […]

die vonk is blou, papier vlam randjies opsoek na meer droë gesels maatjies die vuur is rooi, skrooi splinters dan takkies die dik hout begin broei en alles rook saam kleure begin bokspring, harde stamme klap hitte ontplof die vlamme klets uitbundig jare sonskyn gloei nou wit in die koue nag uur en gedagtes gloei […]

Geroeste slotte en blinknuwes Die skaduwee val lank en uitgerek voor my voete op die hangbrug. Die oggendson breek in ontelbare fyn diamantpatrone oor die watervlak ver benede. Die enigste geluide hier, die kwetterende vinke wat onverstoord nessies bou in oorhangtakke bokant die kabbelende rivier. Daar is ‘n klaarheid in die Vrystaatlug wat maak dat […]

wonderbaar geskape beleef ek dit so gelate deur die hand van ons Vader geskep met soveel grasie die venster van elkeen se siel soms met trane gevul die pyn op elkeen se gesig in liggame sigbaar hangend terwyl die storie homself vertel en die oë die grootste rol vertolk lag jy, lag almal saam verruklik […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed